top of page
Musician

Boereorkes Kompetisie

Soos julle gesien het was daar meerderheid stemme vir n boereorkes kompetisie en ons het besluit om dit op ons internet radio stasie te begin met ons doel gefokus om hande te vat met Net Afrikaans.Die plan is om die 12 beste tradisionele en 12 beste moderne orkeste TV toe te neem maar vir eers om weg te spring sal "Balke Toe" eers op die radio stasie begin waar stembusse vir die publiek oop sal wees om naas wenners te bepaal

Ons spring weg met die kompetiesie Saterdag 11November 2023

Stuur jou naam van orkes en orkeslede met n mp3 audio na 0679896752

Of epos na keytonesmusic@gmail.com

  • Instagram
  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn
  • YouTube
  • TikTok
  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn

©2023 by Rumoer fm. Proudly created with Wix.com

Book a live Broadcaster at your event

contact or whatsapp us 067 531 7836

Account holder: RumoerFm

Bank Name: Tymebank

Branch Code: 678910

Account Number: 53001925369

bottom of page